Daniel Viljoen

Die Ligstad na Magaliesburg treinrit 2018.

Op Vrydagaand 24 Augustus 2018, het twintig opgewonde laerskool senior leerlinge by Ligstad bymekaar gekom. Die aand is afgeskop met ‘n inspirerende gesprek rondom die feit dat ons ‘n regverdige God dien, maar in ‘n wêreld wat soms as baie onregverdig ervaar word. Daarna het die kinders hul eie pizzas voorberei, speletjies gespeel, malvalekkers oor …

Die Ligstad na Magaliesburg treinrit 2018. Read More »

Translate »