Foto-dag Oktober 2017!!!

Dis foto-dag by die Ligstad speelgroepie!!! Al ons kleintjies het in hul mooiste pakkies opgedaag vir hierdie spesiale geleentheid. Almal het pragtig gelyk en ons is baie trots op ons kleintjies, haasbekkie glimlaggies en al.

Leave a Comment

Translate »