Wat ‘n lekker bederf.

Op 16 Augustus 2017 het ons speelgroepie en na-skoolkinders ‘n groot verrassing ontvang. Oom Leon Basson en oom Kamal het hulle kom verras met Sausage Saloon worsbroodjies. Namens almal by Ligstad, en veral ons kinders, wil ons vir julle baie dankie sê dat julle ons kleintjies op hierdie spesiale wyse bederf het. Dit is spesiale daggies soos dié wat vir jare by hulle sal bly.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Translate »