Ligstad/Wes Laerskool Kamp 2017.

Op 19de Mei 2017 het ‘n Ligstad bus vol opgewonde graad 5, 6 en 7 leerling die Ligstad gronde verlaat. Die Ligstad kinders het saam met die NG kerk Alberton Wes kinders gaan kamp. Teen 18:30 Vrydag aand het ons by die Zenith Kamp terrein in Heidelberg gearriveer en al die sports het begin. Ons het die hele naweek saam gespeel, gelag, baie lekker geëet en die belangrikste van alles, geleer oor die wonderwerk wat ons in Jesus Christus het. Baie dankie aan Ds. Deon Louw vir jou leiding, oom Vicky vir die lekker kos en tannie Christa vir haar bystand tydens die naweek. Ons maak volgende jaar wees so!!!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Translate »