Die Ligstad Voor-skool open sy splinternuwe speelgronde.

Ons voor-skool het hierdie maand sy nuwe speelgronde ge-open en die kleuters kan nie meer opgewonde wees nie. Elzaan Pienaar (Alberton Rekord) het verslag gelewer op hierdie prettige gebeurtenis. Om die volledige artikel te besigtig, klik op die skakel hier onder:

http://albertonrecord.co.za/143701/kleuters-te-opgewonde-oor-nuwe-speelarea/

Hierdie pragtige foto’s is deur Elzaan Pienaar (Alberton Rekord) geneem.

Leave a Comment

Translate »