Vintage Vibes Concert.

Guests at the Vintage Vibes concert held on Sunday 12 February 2016 were transported in time with the beautiful vintage oldies performed by Jevon & Cassie. Many memories were jogged by the famous tunes they performed. Thank you all for a very blessed event.

Gaste by die Vitage Vibes konsert van Sondag 12 Februarie 2017 is teruggeneem in tyd deur die pragtige, outydse liedere waarmee Jevon en Cassie hul vermaak het. Vele herrinneringsreise is geneem tydens die laatmiddag vertoning. Dankie aan almal vir ‘n baie geseënde geleentheid.

Leave a Comment

Translate »