Dis heerlike Lente, die winter’s verby!

Vandag vier ons lentedag by Ligstad. Die voor-skool het die dag begin met ‘n fotosessie waar klasfoto’s geneem is.  Daarna het hulle lekker koek versier, pizza geëet en hulself geniet op die springkastele. Die na-skool het later by die kleintjies aangesluit. Baie dankie aan ons mensies wat die dag vir ons so spesiaal gemaak het.

Leave a Comment

Translate »