NG Kerk Alberton word ‘n 100 jaar oud.

Die NG Kerk Alberton het op die 21ste Augustus 2016 sy 100ste bestaansjaar gevier. Tydens die geleentheid het Ligstad ‘n fees-ete uit die boonste rakke voor gesit. Ons wil net vir almal wat die geleentheid bygewoon het baie dankie sê vir julle getroue ondersteuning. Julle het ons gehelp om ‘n baie spesiale dag net nog meer spesiaal te maak.

Leave a Comment

Translate »