Die kinders geniet hul nuwe kombuis.

Julle kan nie dink hoe lekker dit is om vir ons kinders ontbyt en middagetes te bedien in ons splinternuwe, herontwerpte, pragstuk van ‘n kombuis. Ons is werklik uit ons sokkies geseën hierdie jaar. 

Leave a Comment

Translate »