Die Ligstad saal lyk splinternuut.

Die Ligstad-saal is uitgeverf en lyk soos ‘n splinternuwe sikspens!!! Dankie vir almal wat gehelp het, vanaf dié wat die verf vir ons gereël het tot die personeel en ouers wat hul Saterdag opgeoffer het om ons te help. Julle is regte staatmakers. 

Leave a Comment

Translate »