Ligstad Kleuters besoek hul nuwe klaskamers vir die eerste maal.

Die Ligstad kleuters is vandag vir die eerste keer toegelaat om hul nuwe klaskamers te besoek. Hulle en die onderwysers is in die wolke. Ons dank ons Hemelse Vader vir die voorspoed wat ons ervaar.

Leave a Comment

Translate »