Ligstad Kids Games

Ds. Deon Louw van die NG Kerk Alberton Wes en sy span het hierdie week die “Kids Games” by Ligstad aangebied. God se woord was aan die kinders oorgedra, speletjies was gespeel en nuwe vriendskappe is gevorm. Ons wil vir Ds. Louw en die res van die “Kids Games” span baie dankie sê vir hul harde werk en vriendelike gesindheid. Julle is tops.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Translate »